Let the `’Light Shine


Webvoet van Litnet se gat!
June 27, 2008, 8:02 am
Filed under: Uncategorized

Julle, ek het nou eers ‘n klein stukkie om van my hart af te kry

geliewe M van Litnet by adres webvoet@litnet.co.za is ‘n ongemanierde drol.  Ek stuur uit die goedheid van my hart die ander dag, op versoek van iemand wat dink my begrip van ‘n sekere boek bo-gemiddelde insig bring aan geliewe webvoet.  koue *oes se niks, nie dankie, nie nee dankie, nie ons het hom gekry en wag nie, nie ‘n ander kak verskoning soos dis te lank ons kan dit nie plaas nie … net mooi NIKS.

toe wag ek dat ek nou in die diknag dik die moer in raak en geniet toe hierdie klein gesprekkie wat BINNE ELF MINUTE geantwoord is …!!!!   11 minute !!!!!!!  nie twee dae nie, nie ‘n uur nie … 11 minute !!!!!!

———————————————————-

ek

ek wil net weet of jy my email ten minste gekry het oor **** **** **** .
die boek is geskryf deur ****** ***** , en my brief  van twee/drie dae gelede is nie geplaas nie, en jy het nie eens gereply uit ordentlikheid om vir my
‘n Automated message te stuur wat se “dankie maar nee dankie”  nie …
hel, word julle ook nou al so koud en robot-fokken agtig soos die amerikaners ???
 
is dit nie genoeg dat ek tussen die lot Urban Isolated Niemand ken hulleself patete in California moet bly nie, maar my nostalgie oor my eie warm en goeie volk word in flarde gebliksem deur julle ewige mimicary van die amerikanes ??
 
Wees die Expats se nostalgie werd !!!!!!!

———————————————————-

M 11 minute later:

Ek sal die resensie op SêNet plaas, dis net so swak geskryf dat dit die boek
sekerlik skade gaan berokken.

M

————————-

ek:

I like white cake, do you like white cake ?

———————————————————-

ek’s nou so die hel in soos wat ek lanklaas was.  My ma’le het nou die dag gese hoe koud en afsydig het ons volk geword.  iemand wat ‘n email skryf is mos nie ‘n mens nie. het mos nie tyd en dinge in hulle geskrifte gesit nie, hulle verdien mos nie ordentlikheid nie … ai.

mag M eendag iets wil he, en dan ignoreer word.  en mag dit die tandarts wees wat hom/haar ignoreer!



Live and Thrive
January 4, 2008, 11:04 pm
Filed under: Uncategorized | Tags: , ,

Here’s wishing all a prosperous and Happy 2008.



Operation TV-be-gone Day 12
October 9, 2007, 5:13 am
Filed under: rants | Tags: , , , , ,

A week has passed, and I’m not missing TV all that much.  My lovely even went down to the basement today to watch his all time favourite Scrubs while eating dinner, but as soon as he finished eating, he was upstairs again. 

My thoughts are not nearly as disorganized and wild anymore as they were last week.  Phew, particularly after that Fasting For Inspiration session I held.  I am less focused though, and this week I seem more sensitive to noise in general. See, I can hardly come up with 100 words, where last week I wrote entire pages full without any effort at all.